Jabulani Khumalo mag nié as MK-leier heraangestel word nie


Luister nou

Volgende

Jabulani Khumalo mag nié as MK-leier heraangestel word nie

12 Junie 2024

Die Kieshof het Jabulani Khumalo se aansoek – om as leier van die Umkhonto weSizwe-party heraangestel te word – vandag van die hand gewys. 

Khumalo het in sy aansoek aangevoer dat die MK-party se Duduzile Zuma-Sambudla sy handtekening vervals het, om die Onafhanklike Verkiesingskommissie in te lig dat hy bedank het en met oudpresident Jacob Zuma vervang sal word.

Dit volh nadat Khumalo in April deur die MK-party geskors is.

Hy het volgehou dat hy die leier is en het vroeër vandeesweek in ‘n verklaring gesê dat hy Vrydag die eerste parlementêre sitting sal bywoon.

Die hof het bevind dat sy aansoek ongeldig en onwettig was.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Jabulani Khumalo mag nié as MK-leier heraangestel word nie


Luister nou

Volgende