Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

“Inwoners van die Wes-Kaap kry makliker werk”

14 Augustus 2024

Die DA in die Wes-Kaap sê weens ‘n bemagtigde sake-omgewing in dié provinsie is inwoners meer geneig om werk te kry as in die res van Suid-Afrika.

Volgens dié party se lid van die provinsiale wetgewer en woordvoerder oor landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Noko Masipa, is die Wes-Kaap se uitgebreide werkloosheidskoers 11,9 persentasiepunte laer as dié van Gauteng – wat dikwels as die ekonomiese spilpunt beskryf word.

Masipa het gerageer op die indiensnemingsyfers vir die tweede kwartaal wat deur Statistiek Suid-Afrika uitgereik is.

In terme van die eng definisie is die Wes-Kaap se werkloosheidskoers ook die laagste in die land met 22,2%.

Dit is 8,9 persentasiepunte laer as die naasbeste presterende provinsie, KwaZulu-Natal, en 11,3 persentasiepunte minder as die nasionale gemiddelde werkloosheid koers van 33,5%.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-House-1-1

Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen

TRANS-SKELMS

Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

pjimage-2022-05-16T130201.620

Man met 16 slange op lughawe voorgekeer – die derde soortgelyke voorval dié maand

WhatsApp Image 2025-06-29 at 15.35.07_9dcc5b35

PTA Krag: Instandhoudingsprojek van beplande vier ure word toe 12 ure

TSHWANE2

“Byvoordele van R230-miljoen vir veiligheidswagte bedreig die Tshwane-metro se begroting”

Ander Nuus Artikels

Untitled design
Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane
Kleinfontein
“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar”
Untitled-design-5
Gestremde raadslid beseer nadat hysbak vir die soveelste keer stukkend is
Tshwane-House-1-1
Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen
TRANS-SKELMS
Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende