Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Inwoners steek glo huise aan die brand weens uitsettingsbevel

23 Mei 2023

Wetstoepassers is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag nadat inwoners van die Marikana informele nedersetting, naby die Centurion Gautrain-stasie hulle eie huise aan die brand gesteek het. 

Volgens die woordvoerder van die nooddienste in die Tshwane-metro, Charles Mabaso word sommige inwoners uit hulle huise gesit, en het hulle weens hulle ontevredenheid met die situasie hulle eie eiendomme aan die brand gesteek.

Hy sê omstanders het die nooddienste ontbied nadat hulle rook en vlamme opgemerk het. Volgens Mabaso is die situasie onder beheer, maar bly hulle op ‘n hoë gereedheidsgrondslag.

Die voorsitter van Lyttelton se sektor 1-gemeenskapspolisiëringsforum, Hugo Erasmus het aan Rekord gesê dat die inwoners uit hulle huise gesit word in opdrag van die polisiehoof in die gebied.

https://twitter.com/TheLegalSA/status/1660939584170082312

Video: Kamogelo Vega IOL

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

FIKILE

Fikile Mbalula sê Ramaphosa moet geloof word vir sy gesprek met Trump

GriU83jWcAACyLN

EFF: Trump en Ramaphosa-vergadering daarop gemik om Malema se naam sleg te maak

Warmia,Masuria,Region,,Poland,-,September,18,,2020:,Pumps,On

4%-brandstofheffing wyd veroordeel

0001047505_resized_edwardkieswetter10319dylan1022-1

Inkomstediens “gereed om inkomstegaping in begroting aan te vul”

Pretoria-fm

Pretoria FM en ICASA kruis swaarde oor uitsaairegte

Ander Nuus Artikels

Police,Cordon,Tape,Lies,On,The,Ground,In,A,Small
Die VF Plus is versigtig optimisties oor dalende syfers
Senzo Mchunu5
Misdaadstatistiek: Minister vaar uit oor waninligting
plaas4
DA doen ‘n beroep op die polisieminister om aanbevelings oor landelike veiligheid in werking te stel
FIKILE
Fikile Mbalula sê Ramaphosa moet geloof word vir sy gesprek met Trump
GriU83jWcAACyLN
EFF: Trump en Ramaphosa-vergadering daarop gemik om Malema se naam sleg te maak

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende