Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Inkomstediens sê Ramaphosa kom wél sy belastingverpligtinge na

7 Maart 2023

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê in ‘n verklaring dat president Cyril Ramaphosa sy belastingverpligtinge nakom. 

Ramaphosa en sy ondernemings Ntaba Nyoni Estate en Ntaba Nyoni Feedlot het skriftelike toestemming gegee dat die SAID dié verklaring oor die president se belastingsake uitgereik word omdat dit in die openbare belang is.

Die SAID word ingevolge wetgewing verhoed om inligting openbaar te maak sonder skriftelike toestemming.

Luidens ‘n verklaring van die SAID is die president se oudits nog altyd met sy volle samewerking en sonder enige negatiewe bevindings afgehandel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende