Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Inkomstediens sê jammer oor kaping tussen 2014- en 2018

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, die SAID, het ‘n openbare verskoning en vergoeding vir sy werknemers aangebied wat benadeel is deur die kaping van die SAID tussen 2014 en 2018.

Tom Moyane. Foto: Argief

Dit sluit amptenare in wat betrokke was by die beweerde geheime ondersoekeenheid.

Dít nadat die Nugent-kommissie van ondersoek na belastingadministrasie en die bestuur van die SAID bevind het dat die integriteit en bestuur van die SAID tydens die vorige kommissaris, Tom Moyane, se ampstermyn misluk het. 

Dié ondersoek na die beweerde geheime ondersoekeenheid het bevind dat daar geen grondslag is vir die bewerings teen die personeel wat daarby betrokke was en ander aantygings nie. 

Dié eenheid is in 2008 gestig om onwettige ekonomiese bedrywighede op te spoor en te bekamp. Maar daar is beweer dat die eenheid onder Moyane onwettig opgetree het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende