Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

Inflasie styg tot 3%

22 Januarie 2025

Statistiek Suid-Afrika (SSA) het bevestig dat die inflasiekoers die afgelope drie maande gestyg het van 2,8% in Oktober tot 3% in Desember – die hoogste vlak sedert September 2024.

Die gemiddelde inflasie vir 2024 was 4,4%, laer as die 6% in 2023 en 6,9% in 2022.

Ekonome het reeds in Oktober gewaarsku dat inflasie waarskynlik sy laagste punt bereik het.

Vyf van die tien inkomstegroepe ervaar inflasie bo die 3%-gemiddeld, insluitend die armste groep met 4% en pensioentrekkers met 3,5%.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende