Jubel en Onthou om te onthou met Susan Botha

Sondae
12:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Inflasie op 5,7% bereken

23 Maart 2022

Statistieke Suid-Afrika (SSA), het bekend gemaak dat inflasie vir Februarie op 5,7% bereken is.

Dit is dieselfde koers as wat dit in Januarie was.

Die syfer is laer as wat ontleders voorspel het en die konsensus was dat dit op 5,8% – of hoër – bereken sou word.

Volgens SSA beteken die onveranderde syfer dat die oorlog in Oekraïne nog nie na die plaaslike ekonomie deurgesyfer het nie.

Kerninflasie – wat kos-, brandstof- en kragpryse uitsluit – het ook onveranderd gebly op 3,5%.

In twee provinsies – naamlik die Noord-Kaap en Noordwes – het die inflasiekoers buite die reserwebank se teiken-inflasiekoers gestyg en staan dit op 6,1%.

Kosprysinflasie het met 5,7% gestyg met vleis wat 8,6% duurder is as ‘n jaar gelede en vette en olies wat byna 23% duurder is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Jubel en Onthou om te onthou met Susan Botha

Sondae
12:00 - 15:00

Luister nou

Volgende