Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Inflasie kom op 4,4% te staan

18 September 2024

Verbruikersinflasie het tot onder die middelpunt van die Reserwebank se inflasieteieken van 3-tot-6% gedaal en op 4,4% vir Augustus te staan gekom.

Ekonome is vas oortuig dat dit die laaste beduidende oorweging sal wees vir die bank se monetêre beleidskomitee om Donderdag ‘n rentekoersverlaging aan te kondig.

Die oorgrote mening is dat dit met 25-basispunte verlaag gaan word.

‘n Soortgelyke verlaging word in November verwag.

Augustus se inflasiesyfer is die laagste sedert April 2021 en is grootliks te danke aan laer vervoerpryse ná ‘n reeks brandstofprysverlagings.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende