Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Indiensneming in die 2de kwartaal styg met 0,4%

26 September 2024

Indiensneming het in die tweede kwartaal van die jaar, van Maart tot Junie met 42 000 of 0,4% gestyg. 

Dié styging is grootliks danksy die gemeenskapsdienste-bedryf wat 92 000 méér mense in diens geneem het.

Daar was egter ‘n daling aan die hoeveelheid mense wat onder meer in die myn-, vervaardigings- en vervoerbedryf aangestel is. Hoewel indiensneming die kwartaal gestyg het, het dit op ‘n jaarbasis gedaal. 

In Junie 2023 is 144 000 meer mense aangestel as in Junie 2024. Voltydse indiensneming het tussen Maart en Junie met 0,4% gedaal. Deeltydse indiensneming het egter in dié tydperk met 6,8% gestyg. 

Volgens Statistiek Suid-Afrika het die totale bruto inkomste van werkenemrs met R4,6-miljard gedaal tussen Maart en Julie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende