Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Spanning tussen Indië en Pakistan loop hoog

Spanning tussen Indië en Pakistan het breekpunt bereik nadat Indië deur die loop van die nag vuurpylaanvalle op Pakistan uitgevoer het.

Dié twee kernmoondhede is weer in ‘n stryd om Kasjmir gewikkel nadat 26 toeriste verlede maand in ‘n aanval op ‘n Indiese vakansie-oord in Kasjmir gedood is.

Indië sê hy het terroriste-basisse aangeval en geen van Pakistan se amptelike militêre instellings is beskadig nie.

Volgens Pakistan is drie burgerlikes gedood en kon hy in reaksie op dié aanvalle vyf Indiese vliegtuie afskiet en talle soldate as krygsgevange neem – in aansprake wat nie bevestig kon word nie.

Intussen het die Kremlin vanoggend ‘n beroep op die twee lande gedoen om sogenaamde selfbeheersing toe te pas omdat hy bekommerd is dat ‘n militêre konfrontasie kan vererger. Die Kremlin meen die spanning kan op ‘n vreedsame wyse opgelos word.

Verskeie lugdienste in Asië het ook vroeër vandag begin om vlugte na en van Europa te herlei of gekanselleer weens die gevegte tussen Indië en Pakistan.

Foto: ECR Newswatch

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

eikenhof

AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”

ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX

Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word

Untitled design (1)

Boksburg-man dood na kroeg-aanranding

skysports-kagiso-rabada-south-africa-odi-cricket_6838930

Kagiso Rabada weer vry om te speel na skorsing

Cyril-2-1

Ramaphosa nuusbrief: “Arbeidswette sal wanbalanse van die verlede regstel”

Ander Nuus Artikels

Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding
350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak
weskoppies
Burgemeester sê kragtoevoer na Weskoppies-psigiatriese hospitaal sal binnekort herstel word
eikenhof
AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”
ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX
Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word
Untitled design (1)
Boksburg-man dood na kroeg-aanranding

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende