Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

ID-boekie binnekort opgeveil ná ‘n lang stryd oor sy erfeniswaarde

19 Januarie 2024

Nelson Mandela se identiteitsdokument gaan deur sy dogter, Makaziwe, opgeveil word ná ‘n twee-jaar-lange hofstryd met die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap – wat in die hof aangevoer het dat dit as erfenisvoorwerpe bewaar moet word.

Die veiling moes reeds in Januarie 2022 plaasvind, maar is weens die hofstryd uitgestel.

Ingevolge die land se Erfeniswet kan sulke items nie sonder ’n permit uit die land verwyder word nie.

Die ID-boek – wat hy in 1993 ontvang het ná sy vrylating uit die tronk – is onder 69 items wat in Februarie verkoop gaan word ten bate van ‘n gedenktuin.

Die minimum prys vir die ID is geplaas op $75 000, of sowat R1,4-miljoen. Daar word egter verwag dat dit vir soveel as $150 000 of R2,8-miljoen verkoop sal word.

Tekeninge en sketse deur hom asook sy bekende Madiba-hemde sal ook deel wees van volgende maand se veiling, wat deur die Amerikaanse maatskappy, Gurnsey’s aangebied sal word. Selfs sy gehoorstukke word te koop aangebied.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende