Huise in Cullinan oorspoel ná keerwal breek


Luister nou

Volgende

Huise in Cullinan oorspoel ná keerwal breek

22 Maart 2022

Nagenoeg 50 huise in Onverwacht in Cullinan het oorstroom nadat ‘n keerwal by ‘n oopgroef sandmyn gebreek het.

Die Tshwane-metro se nooddienste sê reddingswerkers, paramedici en die polisie is omstreeks 07:00 vanoggend na die toneel ontbied.

Die nooddienste se woordvoerder, Charles Mabaso sê geen inwoners is beseer nie, maar sommige mense moes wel gehelp word, wat op hulle dakke geklim het. “Die skade-bepaling moet nog gedoen word.”

Volgens Mabaso is die departemente van minerale hulpbronne asook landbou en omgewingsake reeds oor die voorval ingelig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Huise in Cullinan oorspoel ná keerwal breek


Luister nou

Volgende