Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Honderde mense dood ná aardbewing in Turkye

6 Februarie 2023

Minstens 237 mense is dood in ‘n aardbewing wat vanoggend in Turkye voorgekom het.

Die aardbewing het 7,8 op die Richterskaal gemeet, en het in die suidooste van die land op die grens met Sirië voorgekom. Meer as 600 mense is beseer, en meer as ‘n 140 geboue beskadig.

Nooddienswerkers sê die dodetal kan nog styg, en dat daar groot skade aangerig is aan infrastruktuur. Dit is ook in Ciprus en Libanon gevoel.

Volgens berigte is ‘n vlak 4-noodtoestand afgekondig, wat beteken hulp van die buiteland word ingeroep. Oekraïne se president, Wolodimir Zelenski het reeds vroeg vanoggend aangekondig dat sy land hulp aan Turkye sal bied.

https://twitter.com/SkyNews/status/1622465327689789444

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende