Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Hofstryd teen NGV gaan onbetwis voort ná regering spertyd weer mis

3 Oktober 2024

Solidariteit sal voortgaan om sy saak teen die Nasionale Gesondheidsversekeringwet (NGV) op ʼn ongeopponeerde basis in die hof te argumenteer.

Die vakbond sê dit volg nadat die regering ná meer as vier maande steeds nie met opponerende hofstukke vorendag kon kom nie. Nou versoek Solidariteit dat die saak onbetwis voortgaan aangesien die tydperk waarbinne opponering moes geskied, herhaaldelik verontagsaam is.

LEES OOK: Motsoaledi se vergelyking van NGV-kritiek met apartheid is onaanvaarbaar, sê Solidariteit

Solidariteit het sy hofstukke op 24 Mei op die regering beteken en het die regering se versoek om uitstel toegestaan.

Die netwerkkoördineerder van die mediese beroepe by Solidariteit, Peirru Marx het die staat se laaste geleentheid om sy opponerende stukke op Solidariteit se aansoek in te dien op Woensdag 2 Oktober verstryk. 

LEES OOK: “Daar is tans geen gronde om NGV-regulasies te publiseer nie”

“Ons is nie verbaas om te sien hoe moeilik die formulering van teenargumente vir die regering se regspan is nie. Natuurlik glo ons hulle hét nie antwoorde op hierdie belangrike vrae nie. Hoe gaan hulle die NGV bekostig en hoe gaan hulle die NGV laat werk? Ons vra jare al tevergeefs antwoorde hierop sonder om enige sinvolle antwoorde te kry. Ons dink nie die regering kán ons antwoord nie,” sê Marx.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig