Allegaartjie met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Hof beslis, Rohde het 48 uur om by polisie aan te meld

18 November 2021

Die voormalige eiendomsmagnaat, Jason Rohde (52), moet voor Saterdagoggend (20 November) om 11:00 by die Plettenbergbaai-polisiestasie aanmeld om te begin om sy gevangenisstraf van vyftien jaar uit te dien.

LEES OOK: ROHDE: REGTER BEVOOROORDEELD TEENOOR HOM

Die Wes-Kaapse hooggeregshof het sy aansoek – dat sy borgtog verleng moet word hangende sy appèl na die Grondwethof – van die hand gewys.

Rohde het vroeër vandeesmaand misluk in sy poging om die Wes-Kaapse hooggeregshof te oortuig dat die voorsittende beampte, regter Gayaat Salie-Hlophe haar onttrek van sy aansoek om sy borgtog te verleng. Hy meen sy is bevoordeeld teenoor hom.

Sy regsverteenwoordiger, advokaat William King, het reeds aangedui dat hulle ook teen dié beslissing gaan appèl aanteken.

LEES OOK: JASON ROHDE MISLUK WÉÉR IN DIE HOF

Rohde is in 2019 daaraan skuldig bevind dat hy sy vrou, Susan, by die Spier wynlandgoed in die Wes-Kaap vermoor het en probeer het om dit te laat lyk asof sy haar eie lewe geneem het

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Allegaartjie met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende