Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Hittegolf: Temperature sal teen die naweek daal

14 Oktober 2021

Nooddienste is op hoë gereedheidsgrondslag met ‘n hittegolf wat van vandag af in groot dele van die land, veral in KwaZulu-Natal verwag word. 

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens word temperature van so veel as 40 °C vir dele van die land voorspel. Die weervoorspeller, Celeste Fourie sê alhoewel dit baie warm tans in Gauteng is, word ‘n hittegolf waarskuwing nie vir die provinsie uitgereik nie omdat gemiddelde temperature nie as ‘n hittegolf geklassifiseer word nie.

Die Weerdiens meen langdurige blootstelling aan hitte kan tot onder meer sonsteek en moegheid lei. Volgens Fourie verwag die weerdiens dat temperature teen die naweek sal daal.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

sick-leave

Staatsamptenare se siekteverlof kos miljarde rand

Gtno7l2aAAAyOJQ

Twaalf EFF-lede in busongeluk dood na Jeugdagviering

GtWXcGOXoAA2G7W

“Besope” motoris wat glo spoedgrens oortree tref motor – vyf mense dood

WhatsApp Image 2025-06-13 at 13.20.28_4139dd6b

Bergview-skoolhoof maak strafregtelike klag aanhanging teen politici wat hom van verkragting beskuldig

Cyril-4-1

ActionSA bevraagteken noodsaaklikheid van nasionale dialoog

Ander Nuus Artikels

1698917410_chandler-bing
Dokter gaan skuld beken na akteur se dood
GtoXvgmWUAAFgrd
Regering van Nasionale Eenheid kry “rapport” by ActionSA
Gtno7l2aAAAyOJQ
Opvolg: 10 EFF-lede in KZN-ongeluk dood; nié 12 nie
sick-leave
Staatsamptenare se siekteverlof kos miljarde rand
Gtno7l2aAAAyOJQ
Twaalf EFF-lede in busongeluk dood na Jeugdagviering

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende