Hitler se goue horlosie binnekort opgeveil


Luister nou

Volgende

Hitler se goue horlosie binnekort opgeveil

15 Julie 2022

Die ontslape Nazi-leier, Adolf Hitler se goue Andreas Huber omkeerbare polshorlosie word binnekort opgeveil en kan tussen $2- en $4-miljoen (R34-miljoen tot R68-miljoen) haal by die veiling, wat op 28 Julie deur die veilingshuis, Alexander Historical Auctions aangebied word.

Volgens ‘n verklaring op die veilinghuis se webtuiste het Hitler die horlosie waarskynlik op 20 April 1933 by Huber gekry as geskenk vir sy 44ste verjaarsdag.

Luidens berigte is die horlosie op 4 Mei 1945 deur ‘n Franse soldaat uit Hitler se bergwoning, Die Berghof in Bavaria geplunder. Volgens Alexander Historical Auctions het van die wêreld se beste horlosiemakers en kenners die horlosie ondersoek en bevind dat dit wel aan Hitler behoort het.

Die horlosie-parte is gemaak deur LeCoultre en kan 180 grade draai om die horlosie se gesig te beskerm. Die omhulsel is gegraveer met die Nazi se Swastika-simbool asook die arend. Daar is ook drie datums – 20 April 1889, Hitler se geboortedatum, 30 Januarie 1933 toe hy as bondskanselier van Duitsland verkies is en 5 Maart 1933 toe die Nazi-party die verkiesing gewen het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Hitler se goue horlosie binnekort opgeveil


Luister nou

Volgende