Het jy al Airlink se nuwe swart vliegtuig gesien?


Luister nou

Volgende

Het jy al Airlink se nuwe swart vliegtuig gesien?

18 Julie 2023

Is dit ‘n kraai, is dit ‘n vreemde vlieënde voorwerp? Nee, dis ‘n splinternuwe swart vliegtuig van Airlink!

Die Suid-Afrikaanse onafhanklike privaateekslugredery, Airlink, het ‘n splinternuwe toevoeging tot hulle vloot vliegtuie.

Die lugredery het pas ‘n nuwe Embraer E-1-9-5 vliegtuig jet aangeskaf met ‘n klassieke swart kleur. Die vliegtuig het haar nooiensvlug by die OR Tambo Internasionale Lughawe onderneem en sal na verwagting deel vorm van die lugredery se binnelandse en streeks-vlugte.

Airlink se uitvoerende hoof, Rodger Foster, sê die lugredery het hiermee gepoog om so bietjie glans en styl in die hemelruim te plaas. Hy sê die vliegtuig se bemanning sal ook uitgevat word in nuwe uniforms om by die nuwe elegansie te pas.

https://twitter.com/GoitseDiale/status/1679158301274132481
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Het jy al Airlink se nuwe swart vliegtuig gesien?


Luister nou

Volgende