Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Herstelde gedenksteen kry rooi rose

1 November 2022

Die VF Plus in samewerking met Herotel, Omega Grafsteenwerke Kroonstad, AfriForum en die Vroue Landbou-unie het bygedra tot die herstel van die Afrikaanse musieklegende, Bles Bridges, se gedenksteen net buite Bloemhof.

Foto’s van die beskadigde gedenksteen het verlede week die rondes op sosiale media gedoen nadat Bridges se dogter, Sunette, ‘n plasing daaroor op Facebook gedeel het.

Albert Nel, VF Plus-raadslid in die Lekwa-Temane-munisipaliteit sê verskeie rolspelers en gemeenskapslede het gister bymekaar gekom om die area rondom die gedenksteen op te knap en die steen weer bekend te stel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende