Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Henry Kissinger in ouderdom van 100 oorlede

30 November 2023

Die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Henry Kissinger is gister in die ouderdom van 100 oorlede.

Kissinger het die Nobel-vredesprys gewen vir sy bydrae om die oorlog in Vietnam te beëindig. Hy is volgens internasionale mediaberigte by sy huis in Connecticut oorlede.

Hy het gedien onder president Gerald Ford, en was nog lank aktief in internasionale diplomatiek en onderhandeling. Kissinger was nog gereeld betrokke by die politiek, en het gereeld vergaderings by die Withuis bygewoon.

In Julie vanjaar het hy ’n verrassingsbesoek aan Beijing gebring om Xi Jinping, die pres. van China, te ontmoet.

Die voormalige president George Bush sê die wêreld het een van die mees getroue stemme oor internasionale sake verloor.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende