My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Helikopter stort neer naby Durban

3 Mei 2021

‘n Helikopter het ‘n kort ruk gelede naby die N2-snelweg in Durban neergestort en in die Umgeni-rivier beland.

Twee mense, vermoedelik die vlieënier en ‘n passasier is dood.

Volgens die woordvoerder van die Advanced Life Support-nooddienste, Garrith Jamieson het hul verskeie oproepe ontvang van die ongeluk by die Umgeni-kruising op die N2.

Reddingsbote word tans ingespan om by die helikopter, in die rivier uit te kom.

Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.

https://twitter.com/AlsParamedics/status/1389114897397596165
https://twitter.com/SuthentiraG/status/1389115549356105728
https://twitter.com/AlsParamedics/status/1389122239702896648

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende