Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Gwede Mantashe steun Shell

10 Desember 2021

Die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe het hom sterk ten gunste van Shell se eksplorasiewerk aan die kus uitgespreek.

Mantashe sê hy is baie bekommerd oor die onophoudelike aanvalle op die olie- en gasbedryf in Suid-Afrika.

Dit kom te midde van omgewingsgroepe se hofsake teen Shell se seismiese opname wat hy in die diepsee langs die Wildekus in die Oos-Kaap wil doen om vas te stel of hy aardgas of olie daar sal vind.

LEES OOK: SHELL MAG VOORTGAAN MET SEISMIESE TOETSE

Mantashe sê hy verstaan nie waarom daar so groot bohaai gemaak word oor die seismiese toetse nie, terwyl dit in die verlede sonder enige weerstand plaasgevind het. Hy meen die seismiese opname behels nie ‘n ontploffing in die see soos wat sekere groepe aanvoer nie.

Volgens hom is dit saamgeperste lug wat op die seebodem vrygestel word om die geologiese rotsformasies te identifiseer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende