Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Gwede Mantashe se kernkragbouprogram teruggetrek

16 Augustus 2024

Die minister van elektrisiteit en energie, dr. Kgosientsho Ramokgopa, het vandag aangekondig dat hy die publikasie van die regering se amptelike kernkragbouprogram van verlede jaar deur die voormalige minister Gwede Mantashe, terugtrek.

Ramokgopa doen dit om te verseker dat ‘n behoorlike gedemokratiseerde proses gehandhaaf word.

Hy sê hy het die instruksie gegee dat ’n nuwe openbare-konsultasie-program geloods moet word.

Ramokgopa sê die laaste ding wat hulle wil hê, is om ’n groot bouprogram te doen op grond van vermoedens dat die departement en regering iets vir die publiek wegsteek. 

Hy voeg by die besluit is om te verseker dat die proses deursigtig, reg en behoorlik gedemokratiseer gedoen word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende