Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Gwede Mantashe onderteken vyf kontrakte vir groenkrag

8 Desember 2022

Die minister van minerale bronne en energie, Gwede Mantashe, het vanoggend projekooreenkomste onderteken met vyf voorkeurbieërs vir die Onafhanklike Groenkragvoorsieningsverkrygingsprogram (REIPPPP).

Die departement van minerale bronne en energie voer aan dat dié projekte tot 1000 Megawatt se opwekkingsvermoë tot die kragnetwerk kan voeg.

Bloomberg berig dat Suid-Afrika verlede jaar 25 wind- en sonkragprojekte gekies het om deur private ontwikkelaars gebou te word. Dít in ‘n poging om die land se afhanklikheid van steenkool vir elektrisiteit te verminder en hopelik beurtkrag hok te slaan.

Dié planne het egter verskeie vertragings en uitdagings in die gesig gestaar omdat daar nie ‘n finansiële ooreenkoms bereik kon word nie.

Volgens die departement is ‘n sesde maatskappy reeds geïdentifiseer, maar moet sekere ooreenkomste nog afgehandel word. Drie van die vyf projekte is in Noordwes, en twee is in die Vrystaat.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig