Gwede Mantashe en kie moet voor die ANC se tugkomitee verskyn


Luister nou

Volgende

Gwede Mantashe en kie moet voor die ANC se tugkomitee verskyn

25 April 2023

Die ANC-swaargewigte, Gwede Mantashe, Zizi Kodwa en Thabang Makwetla is aangesê om voor ‘n tugkomitee van die ANC te verskyn waar hulle sal moet verduidelik waarom hulle nie skuldig is aan die bevindings wat die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping teen hulle gemaak het nie.

Mantashe en Kodwa dien steeds in die kabinet terwyl Makwetla ‘n adjunkministerspos beklee.

Die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula het tydens ‘n perskonferensie gesê daar is ander lede van die party wat óók die geleentheid sal kry om hulle kant van die saak te stel.

Nagenoeg twee-honderd lede van dié party se name is deur hoofregter Raymond Zondo uitgesonder.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Gwede Mantashe en kie moet voor die ANC se tugkomitee verskyn


Luister nou

Volgende