Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Gwamanda blameer Herman Mashaba vir JHB se probleme

14 Augustus 2024

Die uitgaande burgemeester van die Johannesburg-metro, Kabelo Gwamanda, sê die metro se uitdagings is deels die leier van ActionSA, Herman Mashaba, se skuld.

Mashaba het tussen 2016 en 2019 in die pos as burgemeester gedien.

Gwamanda, van Al Jama-ah, het gister bedank ná oproepe dat hy moet bedank weens die verslegtende toestand van die metro en diensleweringskwessies.

Hy het ontken dat hy nié dienslewering gedurende sy 15 maande in die amp verbeter het nie. Volgens Gwamanda het Mashaba nie goeie besluite geneem nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende