Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Grootste moontlike brandstofprysverhoging kom in November

18 Oktober 2021

Motoriste moet hulle staal vir die grootste moontlike petrolprysverhoging nóg vanjaar wanneer die nuwe pryse in November in werking tree.

Met nog bykans twee weke oor voor die nuwe pryse in werking tree, is daar reeds ‘n onderverhaling van byna R1 op petrol en ongeveer R1,42 op diesel. Die onderverhaling is met hoeveel die brandstofprys sou styg indien die prys nou bepaal sou word.

Die oorsigtyd duur tot die 28e van vandeesmaand – wat beteken dat die onderverhaling nog kan wissel voordat die finale prys aangekondig sal word.

Die nuwe brandstofpryse tree op 3 November in werking.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n

Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind

Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher

Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Red mark on the calendar at January 2025

Ekstra skoolvakansie op pad weens nasionale vakansiedae

Internasionale perspektief

Internasionale perspektief: Hoe om Trump 2.0 te verstaan

Carel Boshoff

NUUSWEEK: FAK-voorsitter verwerf doktorsgraad

Ander Nuus Artikels

GoWjNLwWkAATPA2
Lugmag soek sy vliegtuigdeur
Julius-Malema6
“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema
490718493_966830712291039_3031033673762599941_n
Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort
490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n
Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind
Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher
Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende