Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Grondwethof sal nié Ramaphosa se saak oor Phala Phala aanhoor nie

1 Maart 2023

Die Grondwethof het President Cyril Ramaphosa se poging van die hand gewys om direkte toegang tot dié hof te kry, om ‘n onafhanklike paneel se verslag oor die Phala Phala-aangeleentheid ter syde te stel.

Die parlement se artikel-89 paneel het bevind dat Ramaphosa moontlik die Grondwet oortree het en dat hy dalk by geldwassery betrokke was.  

LEES OOK: RAMAPHOSA NADER HOF OOR PHALA PHALA-VERSLAG 

Ramaphosa se regspan kon nie die hof oortuig dat dit vir die president nodig is om direk Grondwethof te gaan nie, eerder as om aansoek te doen by ‘n laer hof.

Dié beslissing beteken dat Ramaphosa hom tot die Hooggeregshof sal moet wend indien hy die verslag wil betwis.  

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende