Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Grondwethof: Munisipale verkiesing moet vanjaar plaasvind

3 September 2021

Die Grondwethof het bevind dat die munisipale verkiesing tussen 27 Oktober en 1 November vanjaar moet plaasvind.

Dit kom nadat die voormalige adjunkhoofregter, Dikgang Moseneke namens die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) bevind het dat die “verkiesing weens die Covid-19-pandemie nié vry en regverdig sal kan voortgaan nie.” Hy het in sy verslag voorgestel dat die verkiesing uitgestel moet word.

Die OVK het toe die hof genader om die verkiesing na Februarie 2022 uit te stel.

Die Grondwethof het die OVK ook gelas om binne drie dae ondersoek in te stel oor die moontlikheid om ‘n registrasie-naweek vir kiesers te hou.

Sou dit nie moontlik wees nie het die hof die OVK opdrag gegee om die kiesersrol oop te stel sodat voornemende kiesers volgende week by munisipale kantore kan registreer.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende