Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Graad 3-leerling glo weens voedselvergiftiging dood

20 Oktober 2023

Die Gautengse departement van basiese onderwys het bevestig dat ‘n graad 3-leerling van ‘n skool in Roodepoort dood is – vermoedelik weens voedselvergiftiging.

Volgens die departement het twee graad 3-seuns in die klas begin kla van maagkrampe, nadat hulle beskuitjies geëet het wat by ‘n naby-geleë informele handelaar gekoop is.

Die twee is na die Tshepisong-kliniek geneem waar die een dood verklaar is.

Die ander leerling is na die Leratong-hospitaal oorgeplaas waar hy in ‘n stabiele toestand is.

Die polisie ondersoek die saak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpShrnfWQAA5m9y

ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie

ENOCH2

Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Marianne Pouwels_b

Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop

Thabo-3-800x450

Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus

WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7

E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie

Ander Nuus Artikels

maxresdefault
Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut
cd042b9b447d9a8f
Audi sluit vier van sy handelaars in Suid-Afrika
ENOCH1-large
Die EFF, MK-party eis die minister van finansies se bedanking
GpShrnfWQAA5m9y
ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie
ENOCH2
Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende