Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Goedkoper brandstof kom dalk in Januarie

14 Desember 2023

Die Outomobiel Assosiasie (AA) meen motoriste sal na verwagting 2024 begin met goedkoper brandstof.

Die AA sê luidens voorlopige data van die Sentrale Energiefonds sal beide grade petrol, diesel en paraffien na verwagting ‘n afname toon. “Dit sal veral verligting bring vir motoriste in Januarie, wanneer almal se finansies bietjie swaar trek.”

Volgens die voorlopige data sal 93-oktaan petrol met nagenoeg 68-sent per liter daal, en 95-oktaan petrol kan 82-sent per liter goedkoper word. Diesel kan glo met R1,50 per liter daal, terwyl paraffien met sowat R1,42 per liter goedkoper kan wees.

Die AA sê die daling kan toegeskryf word aan laer internasionale produktepryse, alhoewel die Rand swak presteer het teen die Amerikaanse doller.

“Die verwagte daling sal ook ‘n welkome verligting wees vir mense wat met vakansie gaan en terugkeer net voor die skole heropen.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende