Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Geweld vlam op in Kaapse taxi-betoging

4 Augustus 2023

Enkele paaie in en om Kaapstad is weer gesluit namate minibus-taxigeweld opgevlam het.

Die taxi-staking – en gepaardgaande geweld – spruit uit ongelukkigheid oor die afdwinging van munisipale verordeninge waartydens taxi’s geskut word.

Die N2-hoofpad is ‘n kort rukkie gelede in albei rigtings tussen die Hazeldene- en Onverwacht-afrit gesluit.

‘n Diensvoertuig van Eskom is met petrolbomme bestook en gevolglik het die kragverskaffer sy dienste in Khayelitsha, Delft, Belhar, Du Noon, Philippi, en Fisantekraal gestaak.

Die Golden-Arrow-busdiens het op sý beurt besluit om dienste aan Khayelitsha en Nyanga te onttrek, nadat drie van sy busse aan die brand gesteek en een van sy bestuurders in die been geskiet is.

Foto: EWN

https://twitter.com/enovaloyi/status/1687394796086730752
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende