Gevonnisde gevangene vas ná bewaarder se dood


Luister nou

Volgende

Gevonnisde gevangene vas ná bewaarder se dood

13 Augustus 2021

‘n Gevangene – wat reeds besig is om ‘n vonnis uit te dien vir moord – is in hegtenis geneem in verband met die dood van ‘n vroulike bewaarder by die Leeuwkop tronk in Johannesburg.

‘n 30-jarige man is vanoggend by die gevangenis aangekeer nadat Eunice Moloko se bebloede liggaam vroeër vandeesweek in die gange van die Medium-A Covid-19 afsonderingselle gevind is.

Die verdagte dien gevangenisstraf uit nadat hy in 2014 ‘n vrou in Durban vermoor het.

Die departement van korrektiewe dienste se Singabakho Nxumalo sê die departement betreur die voorval.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Gevonnisde gevangene vas ná bewaarder se dood


Luister nou

Volgende