Gesteelde radioaktiewe houer teruggevind


Luister nou

Volgende

Gesteelde radioaktiewe houer teruggevind

14 November 2023

‘n Houer wat die radioaktiewe isotoop Iridium-192 bevat, is vanoggend deur die eienaars teruggevind nadat dit Vrydag uit ’n voertuig in Port Elizabeth/ Gqeberha gesteel is.

Volgens die polisiewoordvoerder, kaptein Andre Beetge is die eienaars deur ‘n plaaslike skrootwerfhandelaar in North End gekontak toe ‘n man na bewering die gevaarlike stof aan hom probeer verkoop het.

Volgens die eienaars lyk dit nie asof daar met die houer gepeuter is nie. Die eienaars besit ‘n swysmaatskappy in KwaZulu-Natal en het ‘n beloning aangebied nadat die houer gesteel is.

Die radioaktiewe toestel word gebruik om x-straaltoetse op kommersiële sweislaste mee uit te voer.

Dit is nie bekend of iemand in verband met die voorval in hegtenis geneem is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Gesteelde radioaktiewe houer teruggevind


Luister nou

Volgende