Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Gesteelde polisiebakkie glo gebruik om gesteelde diesel te vervoer

22 Julie 2022

‘n Verdagte voertuig – wat in Delmas, in Mpumalanga voorgekeer is – is inderwaarheid ‘n polisiebakkie van Thohoyandou, in Limpopo.

Beamptes op patrollie het die verdagte bakkie voorgekeer en by nadere ondersoek gevind dat die bak-deel in ‘n dieseltenk omskep is wat met ‘n seil bedek is.

Die twee insittendes – van Zimbabwese oorsprong – kon nie ‘n verduideliking gee waar die 500 liter diesel in die tenk vandaan kom nie en hulle is in hegtenis geneem.

By nadere ondersoek het dit geblyk dat die voertuig vervalste nommerplate op gehad het en in werklikheid aan die polisie in Thohoyandou behoort.

Die polisie se brigadier Selvy Mohlala sê die saak word ondersoek om vas te stel hoe die verdagtes in besit van die polisievoertuig gekom het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende