Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Gesondheidsdepartement: Kinders sal nie by skole ingeënt word nie

15 Oktober 2021

Kinders tussen 12- en 17 jaar oud gaan vanaf 20 Oktober teen Covid-19 ingeënt kan word.

Die departement van gesondheid het die nuus vanoggend tydens ‘n mediakonferensie bevestig. Volgens die waarnemende direkteur-generaal van die departement, dr. Nicholas Crisp gaan hulle nie kinders by skole inent nie, maar sê kinders kan by inentingslokale ingeënt word.

Volgens die departement het die kabinet en die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad, Sahpra die Pfeizer entstof vir die ouederdomsgroep goedgekeur.

Crisp sê die Kinderwet maak voorsiening daarvoor dat 12-jariges en ouer nie hulle ouers of voogde se toestemming nodig het nie en kan dus oor hul eie mediese behandeling besluit. 

Hy sê indien die inentings in skole toegedien word sou toestemming gegee moes word nie. 

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende