My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Geslagsgebasseerde geweld die polisie se fokus dié feesseisoen

3 November 2022

Die Suid-Afrikaanse Polisie sê geslagsgebasseerde geweld is een van sy fokus-areas in sy jaarlikse veiligheidsprogram vir ‘n nasionale veiliger Feesseisoen.

Dit is ‘n voorloper van die feesseisoenbedrywighede wat in elke provinsie bekend gestel sal word om die veiligheid van lede van die publiek, besighede en vakansiegangers in die land te verseker.

Die veldtog word vandag in Thohoyandou in Limpopo bekend gestel.

Polisiewoordvoerder, generaal-majoor Mathapelo Peters, sê hulle eerste fokusarea sal geslagsgebasseerde-geweld, vrouemoord en gesinsgeweld wees.

Hy sê daar is al voorheen gesê dat dit nie ‘n misdaad is wat deur die polisie verhoed kan word nie aangesien dit ‘n misdaad is wat meestal agter geslote deure gepleeg word.

Volgens hom sal hulle die slagoffers van misdaad bystaan en die ondersoek van hierdie misdade prioritiseer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende