Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Geskorste studente onskuldig bevind ná ontgroeningsherrie

11 Mei 2021

Inwoners van die Wilgenhof manskoshuis by die Universiteit Stellenbosch – wat verlede jaar tydelik geskors is na klagtes van wanpraktyke tydens ontgroening – is onskuldig bevind.

Die studente het onder andere klagtes van homofobie in die gesig gestaar nadat foto’s van wandade op die sosiale media geplaas is.

Die US se afdeling vir studentesake het in Februarie 2020 in ’n brief bevestig dat inwoners van Wilgenhof wat betrek is by die beweerde dade wat ander se menswaardigheid aangetas het, is tydelik van hul pligte in die koshuis onthef.

Die viserektor belas met leer en onderrig, prof Deresh Ramjugernath het ‘n brief aan studente en hulle ouers gestuur waarin die besluit verduidelik word.

Volgens dié brief het die tugraad bevind dat die beweerde oortredings nie op wangedrag neerkom nie maar dat die Universiteit reg was om die saak te ondersaak. 

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Geld-1

Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen

paul-kruger-gate-786x416-1

Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur

Ander Nuus Artikels

NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings
WAGWOORD
16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit
walter-sisulu-university
Amptenaar by universiteit doodgeskiet

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende