Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Geskorste OB sê komitee se ondersoek is onwettig

4 April 2023

Die geskorste openbare beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, eis dat die parlementêre artikel 194-komitee se ondersoek na haar geskiktheid om haar amp as OB te beklee, gestop moet word. 

Volgens haar is die komitee se vergadering, wat vandag voort geduur sonder haar teenwoordigheid, onwettig.

Die komitee se ondersoek het vandag hervat sonder Mkhwebane omdat die OB se kantoor aangedui het dat hulle nié meer die koste van haar regsverteenwoordiging sal dek nie. Haar regskoste beloop in die 2022/ 2023-boekjaar reeds nagenoeg R26,2-miljoen.

Sy voer in ‘n skrywe, wat sy op sosiale media geplaas het, aan dat die komiteevergadering wat tans plaasvind ‘n skending van haar regte én die proses waarop daar ooreengestem is, is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende