Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Geskiedkundige Capitol-teater deesdae ‘n parkade

15 Augustus 2022

Die Capitol-teater op Kerkplein in Pretoria is in 1931 gebou en was een van die eerste sogenaamde atmosferiese teaters in Suid-Afrika.

Hy kon 2500 mense huisves. Deesdae is dié geskiedkundige teater ’n parkeerterrein. Die teater is deur die Britse argitek, Percy Rogers-Cooke ontwerp.

Esmarie Yssel het ‘n verslag saamgestel om uit te vind waarom die Capitol-teater net gelos is om agteruit te gaan en wie verantwoordelikheid behoort te neem vir sy herlewing.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende