Middag saam met Heinrich Marnitz

Sondae
15:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Genadedood nou wettig in Portugal

13 Mei 2023

Die parlement in Portugal het gister ‘n wetsontwerp oor genadedood goegekeur vir diegene wat terminaal siek is. 

Die wetsontwerp is vir die eerste keer in 2020 ter tafel gelê, en is gister goedgekeur nadat dit vier keer van te vore van die hand gewys is. Die nuwe wet beteken dat mense ouer as 18 jaar bygestaan kan word om te sterf indien hulle gediagnoseer is met ongeneesbare, terminale siektestoestande. 

Die voorwaarde is dat pasiënte verstandelik in staat moet wees om self die keuse om genadedood te neem. Die nuwe wet het slegs betrekking op Portugese landsburgers, wat beteken dat buitelanders nie die land kan besoek om genadedood te ontvang nie. 

Die wet is goedgekeur met 129 stemme teenoor 81. 

Teen 2022 was genadedood reeds in verskeie lande wettig insluitend, Kolombië, Spanje, Nederland, België, Luxemburg, Kanada en Australië.

Foto: RNZ

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

Middag saam met Heinrich Marnitz

Sondae
15:00 - 16:00

Luister nou

Volgende