Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Geen staptogte of pieknieks op stemdag nie, sê Tshwane-metro

28 Oktober 2021

Enige planne om Maandag op stemdag, dié vakansiedag te benut sal moet wag nadat die Tshwane-metro aangekondig het dat alle natuurreservate, oorde en openbare swembaddens toe sal wees sodat personeel ook hulle kruisies kan trek.

Die metro se woordvoerder, Lindela Mashego sê dit kom nadat president Cyril Ramaphosa 1 November as ‘n nasionale vakansiedag verklaar het weens die plaaslike regeringsverkiesing.

“Die metro het geen ander keuse as om dié geriewe tydelik te sluit nie omdat dit alle stemgeregtige Suid-Afrikaners se plig is om te gaan stem – so ook die personeellede van die verskillende oorde, swembaddens en natuurreservate.” Dié sluiting sal net vir Maandag geld.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende