Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Geen soldate by Grootvlei-kragstasie opgemerk nie

19 Desember 2022

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het nog nie ‘n woord gerep oor die ontplooiing van soldate by die Grootvlei kragstasie in Mpumalanga nie.

Dit volg nadat ‘n span joernaliste van Eyewitness News die kragstasie besoek het en geen teken van enige soldate gesien het nie.

‘n Woordvoerder van die weermag, Andries Mahapa wou nie kommentaar lewer nie en het gister reeds belowe dat ‘n verklaring hieroor uitgereik sou word.

Die besoek deur die joernaliste volg op ‘n aankondiging dat soldate by dié en drie ander kragstasies ontplooi is om te help met die bekamping van diefstal en sabotasie.

Eskom het Saterdag gesê dat soldate reeds by die Majuba-, Tutuka-, Camden- en Grootvlei kragsentrales ontplooi is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende