Geen Nehawu-lede mag verder staak nie, bevind hof


Luister nou

Volgende

Geen Nehawu-lede mag verder staak nie, bevind hof

13 Maart 2023

Die vakbond, Nehawu, het net gedeeltelik geslaag in sy appèl in die arbeidsappèlhof teen ‘n interdik wat sy staking verbied.

Hoewel geen kostebevel gemaak is nie, het die hof die vakbond gelas om voor 13:00 vanmiddag sy stakende lede elektronies daarvan in kennis te stel dat geen lede – wat noodsaaklike dienste lewer – mag staak nie.

Lede van Nehawu wat by die Spesiale Ondersoek-eenheid, SASSA en SANBI werksaam is, se optrede sal ook as onwettig geag word indien hulle voortgaan met die staking.

Nehawu se optrede – wat reeds tot die dood van minstens vier mense gelei het – spruit uit hulle ongelukkigheid oor ‘n 4,7% verhoging wat hulle as onvoldoende ag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Geen Nehawu-lede mag verder staak nie, bevind hof


Luister nou

Volgende