Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

“Geen gevalle van ingewandskoors met munisipale water verbind nie,” sê NIOS

21 Februarie 2022

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) sê daar is geen bewyse wat die uitbreking van ingewandskoors met munisipale water in enige deel van die land kan verbind nie.

Covid-19. Dit word versprei deur besmette kos en water. Die simptome sluit in koors, hoofpyn, maagkrampe, naarheid, braking, diaree en in sommige gevalle ook griep simptome.

Dit kom na verskeie bewerings op sosiale media dat kraanwater besmet is en dat dit die rede vir die uitbreking is. Volgens Nios is daar geen bewyse hiervan nie.

LEES OOK: NIOS BEVESTIG UITBREKING VAN INGEWANDSKOORS IN TWEE PROVINSIES

Die instituut sê in ‘n verklaring dat daar ook géén bewyse van bakterie in Noordwes en die Wes-Kaap se water is nie. Dit is in die twee provinsies waar meer gevalle van ingewandskoors as gewoonlik aangemeld is.

In die Dr. Kenneth Kaunda-distrik in Noordwes is 18 mense gediagnoseer met ingewandskoors en in die Kaapstadse-metro, Kaapse wynlande en die Tuinroete in die Wes-Kaap is 64 gevalle in totaal aangemeld.

https://twitter.com/nicd_sa/status/1495709767129567233

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Ander Nuus Artikels

Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende