Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Gebruikers moet stééds e-tol betaal, sê minister

4 November 2022

Die minister van finansies, Enoch Godongwana sê totdat ‘n amptelike kennisgewing in die Staatskoerant gepubliseer word moet padgebruikers steeds e-tolgeld betaal.

Dit wil voorkom asof die stelsel in werking gaan wees totdat die Gautengse provinsiale regering ‘n alternatiewe langtermynplan gekry het om die bykomende uitgawe – vir die instandhouding van padnetwerk – mee te finansier.

Godongwana sê die provinsie sal steeds die opsie hê om te besluit of hy sal wil voortgaan met e-tol.

Hy het bygevoeg dat die nasionale regering steeds van mening is dat ‘n direkte heffing vir padgebruikers die doeltreffendste en billikste manier is om padinfrastruktuur te finansier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende