Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Gebruik water spaarsaam te midde van beurtkrag, vra Randwater

16 Januarie 2023

Die nutsmaatskappy, Rand Water, het ‘n beroep op verbruikers gedoen om water spaarsaam te gebruik te midde van die hoë temperature en fase 6-beurtkrag wat tans ervaar word.

In ‘n verklaring sê dié instansie dat watervlakke van reservoirs aansienlik gedaal het.

Die toestand is vererger nadat tegniese probleme daartoe gelei het dat daar van Vrydag tot Sondag bykomende elektrisiteitstoevoerprobleme ondervind is in sy netwerk.

Volgens dié maatskappy sal hy verplig word om waterbeperkings in te stel indien die vraag na water hoog bly.

Intussen het die Tshwane-metro ook ‘n beroep op sy inwoners gedoen om water spaarsaam te gebruik. Die LUR vir nutsdienste, Darryl Johnston sê fase 6-beurtkrag lei tot ‘n rits probleme, en meen wateronderbrekings is een van daardie moontlikhede.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The

“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Ander Nuus Artikels

SPUTLA
“Onverwagte beurtkrag sal nie Eskom se positiewe wintervooruitsigte verander nie”
panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling
cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende