Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Gautengse gesondheidsfasiliteite weer bereikbaar

5 April 2024

Die Departement van Gesondheid in Gauteng sê die telefoonlyne na ál sy gesondheidsfasiliteite is herstel.

Die telefoondienste was afgeskakel, weens ‘n betalingsgeskil met Telkom.

Volgens ‘n verklaring van die departement is slegs die Carletonville Distrikshospitaal nie bereikbaar nie, omdat die kabels by die hospitaal gesteel is.

Die departement sê ook hy is steeds besig met die proses om alle gesondheidsfasiliteite oor te skakel na die Provinsiale Stem Netwerk stelsel, wat deur die e-regering departement van Gauteng bestuur word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Ander Nuus Artikels

Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”
Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende