Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Garsfontein-leerling se liggaam op skoolgrond gevind

4 Julie 2023

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Matome Chiloane sê hy het met skok kennis geneem van ‘n graad 10 meisie se dood aan die Hoërskool Garsfontein in Pretoria.

Haar liggaam is vanoggend (4 Julie) deur ‘n veiligheidswag op die rugbyveld gevind, waarna sy geïdentifiseer is as ‘n leerling van die skool. Die polisie en die kind se familie was teen laat vanoggend nog by die skool.

Volgens Chiloane ontvang die naasbestaandes, personeel en leerlinge berading.

Dit is onduidelik hoe die meisie op die veld beland het aangesien dit skoolvakansie is, en geen leerlinge tans op die skoolterrein moet wees nie. “Ons doen ‘n dringende beroep op die polisie om enige skuldige persone so gou moontlik vas te trek.”

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende