Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

“G20-presidentskap: Waardevol vir Suid-Afrika,” sê Ramaphosa

3 Desember 2024

President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se G20-presidentskap is ‘n waardevolle geleentheid vir die land om ‘n sentrale rol te speel in pogings vir vinniger internasionale ekonomiese groei en volhoubare ontwikkeling.

Hy het dit as ’n groot oomblik vir die land beskryf toe hy dit amptelik tydens ‘n mediakonferensie by die parlement bekend gestel het.

Suid-Afrika het die G20-presidentskap op die 1ste Desember by Brasilië oorgeneem.

Dit is die eerste keer ooit dat ‘n Afrikaland hierdie groep van die wêreld se magtigste ontwikkelde en ontwikkelende lande lei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende